Lars Brygmann

Lars Brygmann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Februarie 1957 (1957-02-17)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lars Brygmann (gebore 17 Februarie 1957) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stealing Rembrandt (2003) en A Funny Man (2011), en in die televisiereekse Borgen (2010), Lykke (2011) en Dicte (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy